Pretoria, Sinoville
4slaapkamer, 2 voledige badkamers, extra toilet, sitkamer, kombuis eetkamer, solar, boorgat, 4 baie groot garages met n kar hyser + extra groot en hoog afdak.
Ideaal vir motorwerktuigkundiges, paneelkloppers, engineering werksplek, enige meganiese werk, in selfde straat as alle ander motorvekope.